Wat 'n liefdevolle, warm, gemaklike famalie. Ek het vreeslik geniet om hulle af te neem. Ons het ontmoet by L'Avenir, een van my favorite spots, en sommer net lekker rondgespeel en fun gehaad.

Comment